Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2014
Sperdatum: |
---|
7 Maart 2014 |
- Ondersteun - Artikel wat deur 'n anonieme gebruiker begin is (hmm, wonder wie dit kon wees?). Dit kort nog bietjie lyf, maar is 'n goeie kandidaat vir ons voorblad. Frank (kontak) 15:32, 7 Februarie 2014 (UTC)
- Gekant - Jammer, maar eers ná 'n groot uitbreiding. Geskiedenis, spelers en wedstryde is nie genoeg nie. Vergelyk dit asb. met voorbladsters soos Springbokke en All Blacks. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:56, 7 Februarie 2014 (UTC)
- Ondersteun - Artikel kort nog 'n paar paragrawe, maar is 'n goeie kandidaat vir ons voorblad, aangesien die Proteas vanaf 12 Februarie weer 'n reeks toetswedstryde teen Australië speel. Aliwal2012 (kontak) 19:58, 7 Februarie 2014 (UTC)
- Gekant - Dit sou gaaf wees om 'n lang artikel oor die geskiedenis van die Proteas te sien. Die huidige saadjie voldoen nie eers aan ons kriteria vir 'n voorbladartikel nie. --Voyageur (kontak) 21:05, 7 Februarie 2014 (UTC)
- Gekant – Dit gaan meer as 'n paar paragrawe verg om dié artikel voorblad-materiaal te maak. Morne (kontak) 22:23, 8 Februarie 2014 (UTC)
- Gekant - Geskiedenis is sekerlik meer as twee paragrawe? Huidige protea spelers kan sekerlik volledige spanlys bevat indien al die fotos nie beskikbaar is nie. Artikel is heeltemal te yl om voorblad tans te haal. Arno (kontak) 09:05, 17 Februarie 2014 (UTC)
Sperdatum: |
---|
10 Maart 2014 |
* Ondersteun – Mooi artikel oor 'n interessante feit van Winstonza. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:45, 10 Februarie 2014 (UTC)
- Ondersteun – Frank (kontak) 17:05, 16 Februarie 2014 (UTC)
- Gekant - Kryt-Paleogeen-uitwissing is beter artikel vir voorblad. Twee van hierdie tipe artikels kort op mekaar is nie goed vir verskeidenheid op voorblad nie. Arno (kontak) 09:10, 17 Februarie 2014 (UTC)
- Jammer, maar Arno is reg. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:40, 23 Maart 2014 (UTC)