Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2019
Sperdatum: |
---|
24 November 2019 |
- Neutraal – Alhoewel die taal moontlik hersien moet word, is die artikel self redelik volledig, word toepaslik verwys en geïllustreer en het geen rooi skakels nie. -- Martinvl 18:50, 21 Oktober 2018 (UTC)
- Ondersteun – K175 (Gebruikerbespreking:K175) 19:28, 31 Oktober 2018 (UTC)
- Neutraal, kort nog finale afronding en taalhersiening! --Aliwal2012 (kontak) 14:02, 19 Oktober 2019 (UTC)
- Neutraal Inhoud goed, maar taalgebruik moet nagegaan word. Ek het ook reeds 'n klompie taaldinge verbeter! Groete! Oesjaar 14:49, 19 Oktober 2019 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel 01:44, 20 Oktober 2019 (UTC)
- Ondersteun ten sterkste! - Charlie 09:20, 5 November 2019
- Ondersteun - Maar wie het tyd vir 'n proeflees? Groete. -- SpesBona 21:48, 14 November 2019 (UTC)
Sperdatum: |
---|
24 November 2019 |
- Ondersteun – Voyageur 00:36, 28 Desember 2007 (UTC)
Die meerderheid Afrikaners is nie van Nederlandse of Britse, maar van Nederduitse, Franse, Skandinawiese esv. afkoms. Hierdie artikel gee aandag aan 'n belangrike historiese feit en pas uitstekend by die reeks nuwe artikels oor Skandinawië. --Voyageur 00:36, 28 Desember 2007 (UTC) - Kommentaar Jy gee werklik vreemde redes hoekom artikels as voorbladartikels moet kwalifiseer, Voyageur. Ek neem aan die artikel is self ook van uitstekende kwaliteit? Anrie 11:06, 28 Desember 2007 (UTC)
- Gekant Die hele artikel bestaan feitlik uit blote punte wat genoem word. ~ Burgert (kontak) 10:51, 20 Oktober 2019 (UTC)
- Kommentaar Dis maar hoe dit gaan met geskiedenis, alles is blote feite! Kan jy iets meer boeiend byvoeg? --Aliwal2012 (kontak) 10:59, 20 Oktober 2019 (UTC)
- Kommentaar Die oorspronklike skrywer is reeds sedert 2010 nie meer hier betrokke nie. Ek beskik nie oor die nodige bronne om die artikel tot 'n geldige voorbladformaat uit te brei nie. Voyageur (kontak) 15:33, 22 Oktober 2019 (UTC)
- Gekant Dit voldoen nie aan die vereistes van 'n artikel nie. Oesjaar (kontak) 15:02, 5 November 2019 (UTC)