Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2021

Die SestigersWysig

  •   Kommentaar – Sulke temas werk nie vir my as voorbladartikels nie. Voorbladartikels moet oor uiteenlopende onderwerpe handel. ~ Burgert (kontak) 18:29, 23 April 2021 (UTC)
  •   Ondersteun – Ek stem saam met Burgert! Kom ons kies eers net 2 of 3 sestigers vir die voorblad. --  Aliwal2012 19:39, 9 Mei 2021 (UTC)
  •   Kommentaar – Die meeste Sestigers is nou ingevleg in ons pyplyn. Mag ek voortgaan? Groete. --   SpesBona 18:30, 20 Junie 2021 (UTC)
  •   Kommentaar – ek het die "bekronings" verwyder totdat ons konsensus van die gemeenskap gekry het. :)   Aliwal2012 21:13, 16 Julie 2021 (UTC)
  •   Kommentaar – ek het nou weggedoen met my ander plan om van die Dertigers vir ons voorblad te nomineer. ;) Groete. --   SpesBona 18:00, 26 Julie 2021 (UTC)

Jan RabieWysig

Sperdatum:
11 Mei 2021
  •   Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. --   SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)
  •   OndersteunRooiratel (kontak) 08:33, 12 April 2021 (UTC)
  •   Gekant – Darem nie keurig versorg nie. Daar is skaars paragrawe in. ~ Burgert (kontak) 20:14, 16 Julie 2021 (UTC)

Dolf van NiekerkWysig

Sperdatum:
11 Mei 2021
  •   Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. --   SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)

Bartho SmitWysig

Sperdatum:
11 Mei 2021
  •   Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. --   SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)
  •   Kommentaar – Die "Drama" afdeling moet opgebreek word in kleiner afdelings. Rooiratel (kontak) 08:36, 12 April 2021 (UTC)

Abraham H. de VriesWysig

Sperdatum:
11 Mei 2021
  •   Ondersteun – 'n Rondte Sestigers vir ons voorblad. Groete. --   SpesBona 21:05, 11 April 2021 (UTC)
  •   Kommentaar – Die "Kortkuns" afdeling moet opgebreek word in kleiner afdelings. Rooiratel (kontak) 08:37, 12 April 2021 (UTC)

BloemfonteinWysig

Sperdatum:
21 Oktober 2021
  •   Ondersteun - 'n Belangrike hoofstad van Suid-Afrika. Die artikel is reeds op 25 Mei 2003 aangelê en ook 241 keer gewysig.
Dankie,   Aliwal2012 20:30, 21 September 2021 (UTC)