Witspikkel-blaasop
Die witspikkel-blaasop (Arothron hispidus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted puffer.
Witspikkel-blaasop | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. hispidus
|
Binomiale naam | |
Arothron hispidus (Linnaeus, 1758)
|
Voorkoms
wysigDie kop en lyf is gryserig en bedek met wit kolletjies. Die onderkant is wit. Daar is 2 – 3 onreëlmatige vertikale strepe net onder die kop en basis van die pektorale vinne. Die vis word tot 48 cm lank.
Habitat
wysigHulle verkies koraal- en rotsriwwe om in te leef in water wat 1 – 50 m diep is en is omnivore.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Arothron hispidus. |