Swaardvis

(Aangestuur vanaf Xiphias gladius)

Die swaardvis (Xiphias gladius) kom in alle oseane voor; ook reg rondom die Suid-Afrikaanse kus. Die vis word gemiddeld sowat 2 m lank en het al 4 m lank geword en weeg dan 400 kg. Die snoet of 'swaard' kan tot 1 m lank word.

Swaardvis
Tydperk: 33.9–0 m. jaar gelede
Vroeë Oligoseen tot Nou
Xiphias gladius2.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Xiphias
Spesie:
X. gladius
Binomiale naam
Xiphias gladius
Linnaeus, 1758

Sien ookWysig

Wikispecies het meer inligting oor: Xiphias gladius

VerwysingsWysig

  1. Safina, C. (1996). "Xiphias gladius". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 13 Augustus 2011.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

BronneWysig

Eksterne skakelWysig