Zaireichthys
Zaireichthys is 'n genus van visse wat aan die familie Amphiliidae behoort. Hierdie genus is die kleinste van die babers in Afrika. Hulle leef oor sandbanke in tropiese riviere. Die genus was voorheen onder die familie Bagridae geklassifiseer.
Zaireichthys | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Zaireichthys T. R. Roberts, 1967
|
Tipespesie | |
Zaireichthys zonatus Roberts, 1967
|
Spesies
wysigDie volgende spesies hoort tot die genus en kom voor in Suider-Afrika:
- Zaireichthys dorae - Chobe-sandbabertjie
- Zaireichthys rotundiceps - Gevlekte-sandbabertjie
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1