Kaapse dorie
(Aangestuur vanaf Zeus capensis)
Die Kaapse dorie (Zeus capensis) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor vanaf St. Helenabaai aan die weskus tot by Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Cape dory.
Kaapse dorie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Z. capensis
|
Binomiale naam | |
Zeus capensis Latreille, 1825
|
Voorkoms
wysigDie vis het 'n dowwe kol wat omring is deur verskeie silwer kolle op die lyf net bokant die sylyn.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7