1547
jaar
1547 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1542 | 1543 | 1544 | 1545 | 1546 | ◄ 1547 ► | 1548 | 1549 | 1550 | 1551 | 1552 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1547 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Hendrik VIII van Engeland | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1547 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Volgens die Juliaanse kalender het die jaar op 'n Saterdag begin.
Gebeure
wysigJanuarie-Junie
wysig- 16 Januarie – Iwan IV word tsaar van Rusland.
- 28 Januarie – Eduard VI volg sy vader, Hendrik VIII op as Koning van Engeland.
- 20 Februarie – Eduard VI word gekroon in die Westminster-abdy.
- 13 Maart – Laaste sitting van die konsilie van Trente se eerste sessie.
- 26 Maart – Giovanni Maria Ciocchi del Monte (later Pous Julius III) verplaas die konsilie van Trente na Bologna.
- 31 Maart – Hendrik II volg sy vader, Frans I op as koning van Frankryk.
- April – Catherine Parr, weduwee van Hendrik VIII van Engeland, trou in die geheim met Thomas Seymour, 1ste baron Seymour van Sudeley.
- 24 April – Slag van Mühlberg: keiser Karel V verslaan die Schmalkaldiese Liga.
Julie-Desember
wysig- 27 Julie – Pous Paulus III stel Charles I de Guise de Lorraine en Giulio della Rovere aan as kardinale.
- 10 September – Slag van Pinkie: 'n Engelse leër onder leiding van die Hertog van Somerset verslaan 'n Skotse leër onder leiding van James Hamilton, 2de Graaf van Arran. Die Engelse verower Edinburgh.
Ongedateer
wysigGeboortes
wysig- 24 Februarie – Don Juan van Oostenryk, militêre leier († 1 Oktober 1578)
- 1 Maart – Rudolph Goclenius, Duitse filosoof († 8 Junie 1628)
- 28 Junie – Cristofano Malvezzi, Italiaanse orrelis en komponis († 22 Januarie 1599)
- 14 September – Johan van Oldenbarnevelt, Nederlandse staatsman († 13 Mei 1619)
- 22 September – Phillipp Nikodemus Frischlin, Duitse filoloog, wiskundige en digter († 29 November 1590)
- 29 September – Miguel de Cervantes, Spaanse skrywer(o.a. Don Quixote) († 23 April 1616)
- 18 Oktober – Justus Lipsius, Vlaamse humanis († 23 Maart 1606)
- 12 November – Claude van Valois, dogter van Koning Hendrik II van Frankryk († 21 Februarie 1575)
- 26 November – Nicolaus Taurellus, Duitse filosoof en teoloog († 28 September 1606)
- 5 Desember – Ubbo Emmius, Nederlandse historikus en geograaf († 9 Desember 1625)
- Datum onbekend
- Roemer Visscher,Nederlandse skrywer († 19 Februarie 1620)
- Matteo Perez d'Aleccio, Italiaanse skilder († 1616)
- Mateo Alemán, Spaanse skrywer († 1615)
Sterftes
wysig- 16 Januarie – Johannes Schöner, Duitse astronoom en kartograaf (* 16 Januarie 1477)
- 18 Januarie – Pietro Bembo, Italiaanse skilder en geleerde (* 20 Mei 1470)
- 19 Januarie – Henry Howard, Graaf van Surrey, Engelse digter (* 1517)
- 28 Januarie – Koning Hendrik VIII van Engeland (* 28 Junie 1491)
- 31 Maart – Koning Frans I van Frankryk (* 12 September 1494)
- 21 Junie – Sebastiano del Piombo, Italiaanse skilder (* 1485)
- 2 Desember – Hernán Cortés, Spaanse conquistador (* 1485)
- 28 Desember – Konrad Peutinger, Duitse humanis (* 14 Oktober 1465)
- Datum onbekend
- Edward Hall, Engelse prokureur (* 1498)