Amphilius
Amphilius (bergbabers) is 'n genus van visse wat aan die familie Amphiliidae behoort. Die visse is klein met sagte lywe wat leef in helder vloeiende strome; meestal tussen die rotse. Die dosale vin is kort en die pektorale en anale vinne lyk soos vlerke. Die kop is plat met klein ogies en daar is drie pare baarde om die mond. Daar kom drie spesies in Suider-Afrika voor.
Amphilius | |
---|---|
Amphilius uranoscopus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Amphilius Günther, 1864
|
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
Spesies
wysigSpesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Amphilius laticaudatus - Breëstert-bergbaber
- Amphilius natalensis - Natalse bergbaber
- Amphilius uranoscopus - Gewone bergbaber
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1