Landhoofde en baaie
(Aangestuur vanaf Baaie)
Hierdie bladsy is tans gelys vir verwydering. Sien die stemblad vir die redes en bespreking daarvan. Indien u wil keer dat die blad verwyder word, lees die verwyderingsbeleid en stem teen die verwydering op die stemblad. Moet asseblief nie hierdie kennisgewing verwyder of die bladsy leegmaak terwyl hierdie saak nog onder bespreking is nie. Voel wel vry om hierdie artikel te verander en verbeter. Sien ook ’n klomp alternatiewe uitweë vir bladsye wat nie binne die Wikipedia-beleid inpas nie. |
'n Landhoof is 'n strook land wat aan drie kante deur water omring is. 'n Baai of golf is die teenoorgestelde: 'n strook water wat deur land aan drie kante omring is. Groot landhoofde kan ook as skiereilande bekend staan, en lang, nou en hoë landhoofde as uitsteeksels of punte. Wanneer landhoofde die seestrome dramaties affekteer word hulle gereeld kape genoem.
'n Paar bekende landhoofde
wysig- Afrika
- Kaap Agulhas in Suid-Afrika
- Kaap die Goeie Hoop in Suid-Afrika
- Midde-Ooste
- Haifa in Israel
- Noord-Amerika
- Kaap Canaveral in Florida, VSA
- Suid-Amerika
- Kaap Froward in Chili
- Kaap Hoorn in Chili
'n Paar bekende baaie
wysig- Afrika
- Algoabaai by Gqeberha (voorheen Port Elizabeth), Suid-Afrika
- Valsbaai aan Kaapse Skiereiland, Suid-Afrika
- Houtbaai by Kaapstad, Suid-Afrika
- Maputobaai (voorheen Delagoabaai) in Mosambiek
- Mosselbaai
- Richardsbaai
- Grand-Baie, toeristestrand in Mauritius
- Amerikas
- Golf van Meksiko (die grootse baai in die wêreld)
- Asië
- Golf van Bengale, naby Bengale (Indië/Bangladesj)
- Manilabaai op Luzoneiland in die Filippyne
- Persiese Golf tussen Saudi Arabië, Kuweit, Irak en Iran
- Rooisee
'n Paar golwe wat eintlik seestrate is:
Eksterne skakels
wysig- GeoResources Geargiveer 5 Desember 2006 op Wayback Machine diagramme van landhoof- en baaivorming