Baardman
Die Baardman (Umbrina canariensis) is 'n vis wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom; van Kaap Agulhas tot by Oos-Londen. Die vis word 42 cm lank en is silwerkleurig met 7 - 8 golwende lyne van die kop tot by die dorsale vin. Die baardman verkies die diepwater en word min van die stand af gevang. Die naam 'baardman' word ook losweg gebruik vir die Slankbaardman, wat 'n ander spesie is. Die word in Engels ook Baardman genoem.
Baardman | |
---|---|
'n Baardman. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | U. canariensis
|
Binomiale naam | |
Umbrina canariensis Valenciennes, 1843
|
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7