Band-dikkop
Die Band-dikkop (Caffrogobius caffer) is 'n visspesie. Dit is endemies aan Suider-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Maputo. In Engels staan dit bekend as die Banded goby.
Band-dikkop | |
---|---|
Foto van die naverwante C. nudiceps | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. caffer
|
Binomiale naam | |
Caffrogobius caffer |
Voorkoms
wysigDie vis het tien vertikale swart bane oor die lyf.
Habitat
wysigDie vis leef in getypoele en in vlak rotsriwwe.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ Smitt F. A., 1900. Preliminary notes on the arrangement of the genus Gobius. with an enumeration of its European species. Öfvers. Kongl. Vet.-Akad. Förh. v. 56 (núm. 6). 543-555.
- ↑ BioLib (en)
- ↑ Günther, A., 1874. Descriptions of new species of fishes in the British Museum. Annals and Magazine of Natural History (Series 4) v. 14 (núm. 84): 453-455.