Bespreking:2de eeu v.C.

Jongste opmerking: 10 maande gelede deur Jcwf in onderwerp Prentjie, beeld, foto....
Hierdie artikel is deur die gemeenskap geïdentifiseer as een van Wikipedia se spogartikels en het vir die eerste keer tydens week 36 van 2024 op ons voorblad gepryk. Dit beteken egter nie dat die artikel nie verder gewysig kan word nie: voel vry om dit te verbeter of by te werk.

Prentjie, beeld, foto....

wysig

@Jcwf:, @Rooiratel:, @BurgertB:, @Aliwal2012:, enige kans dat daar 'n foto of iets bo, regs geplaas kan word? Die blad lyk tans so 'n bietjie bar en kaal soos dit nou is. Groete! Oesjaar (kontak) 13:06, 7 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

The eeuboks-template does not have that option. Jcwf (kontak) 17:49, 7 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord
@Jcwf: Die artikel benodig myns insiens meer inleiding vir ons voorblad se lokartikel. Groete. --   SpesBona 22:00, 7 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord
Ek het 'n inleiding / saamvatting bygevoeg Jcwf (kontak) 02:38, 13 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord
Die sjabloon kan dit doen. Ek het dit gewysig om 'n voorbeeld te gee. Verander dit gerus na wat jy wil. - Rooiratel (kontak) 19:37, 8 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord
Dankie! Jcwf (kontak) 02:38, 13 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na "2de eeu v.C."-bladsy.