Bespreking:Alexandrië
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Aanstuur
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Alexandrië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Alexandrië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Neutrale bewoording
wysigDie sin wat lees "Veertien jaar later was die stad egter vir goed verlore en is deur die Arabiere ingeneem." moet dalk so bietjie aangepas word om meer spesifiek te wees oor aan wie of wat dit verlore geraak het. Laurens 15:33, 26 Augustus 2007 (UTC)
Aanstuur
wysigAlexandria stuur hierheen aan, maar is dit veronderstel om te handel oor die dorp in die Oos-Kaap nie? Morne (kontak) 18:28, 10 Augustus 2015 (UTC)
- Jy is reg. Alexandra is die Engelse naam vir Alexandrië, maar in Afrikaans verwys dit na Alexandria, Oos-Kaap. Groete. Frank (kontak) 18:33, 10 Augustus 2015 (UTC)