Bespreking:Amerikaanse Rewolusie
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Morne in onderwerp ...merkantiele wette...
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Amerikaanse Rewolusie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Amerikaanse Rewolusie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Revolusie/rewolusie
wysigMmoet dit nie eerder wees "Revolusie" nie? ► Adriaan ( Spreek ★ Bydraes ) ♪♫ 14:32, 20 Mei 2007 (UTC)
- "Rewolusie" is 'n alternatiewe, onbeskaamd Afrikaanse en meer rewolusionêre spelling. ;) --Voyageur 14:49, 20 Mei 2007 (UTC)
- Lol ok... ek't nog nie gesien dat dit só gespel word nie. ► Adriaan ( Spreek ★ Bydraes ) ♪♫ 15:25, 20 Mei 2007 (UTC)
- Ek verkies ook rewolusie, so ook ewolusie. --RM 01:58, 27 Junie 2007 (UTC)
...merkantiele wette...
wysigMoet dit nie dalk handelswette wees nie? Merkantiel is myns insiens 'n slegte Anglisisme. Groete! Oesjaar (kontak) 06:30, 10 Februarie 2015 (UTC)
- Ook: In 1970 het die konserwatiewes 'n meerderheid in... moet seker 1790 wees? Groete! Oesjaar (kontak) 06:57, 10 Februarie 2015 (UTC)
- Dis handelswette, soos handelsreg. Morne (kontak) 09:19, 10 Februarie 2015 (UTC)