Bespreking:Apartheid
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Borde
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Apartheid-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
|
Argiewe: 1 | |||
Daaglikse bladtrekke van Apartheid
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
'n Nuusitem in verband met Apartheid is op 2 April 2018 op die Tuisblad onder In die nuus uitgelig. |
Nota: 'n groot aantal ouer gesprekke is beskikbaar onder Bespreking:Apartheid/Argief 1. -- Aliwal2012 16:19, 16 Augustus 2022 (UTC)
Borde
wysigDaar was darem ook borde wat geriewe vir nie-blankes aangedui het (sommige van uitstaande gehalte). Kan sulke prente hier geplaas word of is dit nie polities korrek nie? – Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.244.56.103 (Bespreking • Bydraes) gelewer. om 11:04, 16 Junie 2012 (UTC)
- Ja, doen dit! Wikipedia is neutraal en word gebruik om inligting te verkry. Sien ook die vlag in die artikel Nazi-Duitsland, wat in Duitsland, Oostenryk en sommige andere lande verbied is. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:10, 16 Junie 2012 (UTC)
- Uitstaande gehalte? Jy verneder iemand met 'n bordjie van uitstaande gehalte? Dis mooi! ~ Burgert (kontak) 18:51, 16 Augustus 2022 (UTC)
- Dankie tog, ek sien dis 'n ou gesprek. ~ Burgert (kontak) 19:03, 16 Augustus 2022 (UTC)
- Ek het gewonder oor jou reaksie... Groete! Oesjaar (kontak) 19:08, 16 Augustus 2022 (UTC)
- Dankie tog, ek sien dis 'n ou gesprek. ~ Burgert (kontak) 19:03, 16 Augustus 2022 (UTC)