Bespreking:FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Stukkende eksterne skakel
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://www.fifa.com/de/worldcup/index/0,3360,WF2010,00.html?comp=WF&year=2010 (archive)
- In FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 on 2009-09-12 13:40:42, 404 Not Found
- In FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 on 2009-09-12 15:40:22, 404 Not Found
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 15:40, 12 September 2009 (UTC)
Grootste?
wysigVolgens die meeste bronne is die Wêreldbeker die grootste sportgebeurtenis ter wêreld, tensy die skryf 'n verwysing kan aanhaal wat sy/haar feit staaf. Morne (kontak) 11:06, 11 Junie 2010 (UTC)
- Ek het dit nie geskryf nie, maar die grootste sportgeleentheid is natuurlik die Olimpiese Spele met die Sokker-Wêreldbeker tweede op die lys. Groete. Anoniem.
Stadion name
wysigDie artikel verwys na "Kaapstad-stadion", maar dit is eintlik die Groenpuntstadion. Jpm (kontak) 21:24, 22 Junie 2010 (UTC)
- Dit was net die naam gedurende die beplanningsfase gebruik; die amptelike naam bly Kaapstad-stadion. — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 21:31, 22 Junie 2010 (UTC)
- Dit lyk my ek was verkeerd: lees hier meer oor hoe die naam in gebruik geneem is. — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 21:33, 22 Junie 2010 (UTC)