Bespreking:Jan Christian Smuts
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Jan Christian Smuts-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Jan Christian Smuts
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Christiaan
wysigVolgens sy Jan Smuts se seun se boek moet "Christiaan" eindelik "Christian" wees na gelang van Jan Smuts se oupa, Jan Christian de Vries. Hoe maak ek 'n regstelling op hierdie skakel om dit te verskuif na die regte spelling. --Lewensywer 21:06, 25 Mrt 2005 (UTC)
- Jy kan dit byvoorbeeld met die "SKUIF"-skakel na die nuwe titel "Jan Christian Smuts" verskuif. Voyageur
Christian is reg.
wysigVoor iemand weer Jan Christian Smuts verskuif na Jan Christiaan Smuts gee asseblief redes vir die skuif.
In JC Smuts outobiografie wat in 1952 gepubliseer is, en wat deur sy seun (ook JC Smuts}, geskryf is noem hy dit spesifiek op bl.6 dat Genl Smuts sy naam as Christian gespel het met een "a" na gelang van sy oupa se name wat Jan Christian de Vries geheet het.
Bron: 1952, J.C. Smuts, Jan Christian Smuts. Casssell & Co. Ltd, London
Spelling
wysig"Ongeëwenaard" is die regte spelling. Sonder die deelteken lees dit on-gee-wen-aard, pleks van on-ge-ewe-naard. Morne (kontak) 21:14, 27 Maart 2014 (UTC)