Bespreking:Kaaps-Hollandse styl

Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Pediment
Hierdie artikel is in 2022 vir voorbladstatus benoem, maar die gemeenskap het die benoeming afgekeur of nie voldoende ondersteun nie. Dit beteken nie hierdie artikel het nie voorbladpotensiaal nie. Skaaf gerus daaraan en help die genoemde probleme oplos. As jy meen dit het intussen so verbeter dat dit nou op die voorblad kan pryk, kan jy dit gerus weer benoem.

Pediment

wysig

Wat is dit? Ken nie die woord nie. Groete! Oesjaar (kontak) 14:21, 8 Oktober 2022 (UTC)Beantwoord

Sien en:Pediment. Lyk asof die korrekte Afrikaans woord "Fronton" is, volgens die Nederlandse wiki. Rooiratel (kontak) 06:23, 10 Oktober 2022 (UTC)Beantwoord
Terug na "Kaaps-Hollandse styl"-bladsy.