Bespreking:Tweede Wêreldoorlog

Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Wrong photo
Hierdie artikel is deur die gemeenskap geïdentifiseer as een van Wikipedia se spogartikels en het vir die eerste keer tydens week 15 van 2008 op ons voorblad gepryk. Dit beteken egter nie dat die artikel nie verder gewysig kan word nie: voel vry om dit te verbeter of by te werk.

Regstelling van oorsake

wysig

Ek dink daar moet nog baie dinge reggestel word, veral in verband met die oorsake. Ek sal kyk of ek 'n paar bronne kan byvoeg. --41.19.38.6 11:15, 1 Februarie 2010 (UTC)Beantwoord

Geluk met uitstekende artikel!! Julle maak my jaloers!!--Oesjaar (kontak) 07:07, 28 April 2010 (UTC)Beantwoord

Wrong photo

wysig

This image does not depict Unit 731 but Plague in Manchuria. („Чума въ Маньчжуріи“ въ 1910-1911 г.г.) See also: История России до 1917 года Thank you. Takabeg (kontak) 05:05, 14 Augustus 2014 (UTC)Beantwoord

The photograph has been deleted. Thanks for alerting us to this error. Voyageur (kontak) 08:30, 14 Augustus 2014 (UTC)Beantwoord
Terug na "Tweede Wêreldoorlog"-bladsy.