Bospeper
plantspesie
Die bospeper (Piper capense) is 'n boom van die genus piper en staan as die wild peper in Engels bekend. In Suid-Afrika kom dit in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. In Afrika kom dit in Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Ghana, Golf van Guinee Eilande, Guinee, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor.
Peperplant | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Magnoliids |
Orde: | Piperales |
Familie: | Piperaceae |
Genus: | Piper |
Spesie: | P. capense
|
Binomiale naam | |
Piper capense L.f.
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 34.5.[1]