Pêrel-vlindervis
(Aangestuur vanaf Chaetodon madagaskariensis)
Die pêrel-vlindervis (Chaetodon madagaskariensis) is 'n vlindervis wat voorkom in die Indiese oseaan, aan die ooskus van Afrika, vanaf Algoabaai (Gqberha) in Suid-Afrika en noordwaarts (insluitend die Kersfeeseiland en Kokoseilande) tot by Sri Lanka. Die vissie word tot 13 cm lank en kom in koraal- en rotsriwwe voor, van 10 – 70 m water. In Engels staan die vis bekend as die Pearly butterflyfish en kan in akwariums oorleef.
Pêrel-vlindervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | Rhombochaetodon
|
Spesie: | C. (R.) madagaskariensis
|
Binomiale naam | |
Chaetodon (Rhombochaetodon) madagaskariensis Ahl, 1923
| |
Sinonieme | |
Chaetodon madagascariensis (lapsus) |
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
wysig