Slinger (vis)
(Aangestuur vanaf Chrysoblephus puniceus)
Die Slinger (Chrysoblephus puniceus) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis bekend as slinger seabream.
Slinger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. puniceus
|
Binomiale naam | |
Chrysoblephus puniceus (Gilchrist & Thompson, 1908)
|
Voorkoms
wysigDie vis is roserig of pienk van kleur met 'n blou strepie onder elke oog. Dit kan tot 40 cm lank word en weeg dan 4 kg.
Habitat
wysigDie vis kom voor in koraal- en rotsriwwe in water wat 20 –130 m diep is. Hulle word ook gesien saam met die Selakant by Sodwanabaai. Die onvolwasse vissies kom water wat 12 – 60 m diep is voor. Hule eet krappe, garnale, vis en soöplankton. Die wyfies skiet kuit gedurende die somer aan die KwaZulu-Natal kuslyn.
Sien ook
wysigBronne
wysig- First Field Guide to Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst. 1999. ISBN 978-1-86872-288-4
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0