Donkerskaamooghaai
Die Donker skaamooghaai (Haploblepharus pictus) is endemies aan die Suider-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Luderitz tot by Oos-Londen. In Engels staan die haai bekend as die Dark shyshark.
Donker skaamooghaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. pictus
|
Binomiale naam | |
Haploblepharus pictus (J. P. Müller & Henle, 1838)
| |
Verspreiding van die Donker skaamooghaai[2] | |
Sinonieme | |
Scyllium pictum Müller & Henle, 1838 |
Die haai is oranje-bruin met verskeie donker vlekke met ligter kolle op. Groot volwasse haaie is hoofsaaklik bruin met dowwe vlekke op die rug. Die haai lyk baie soos die Pofadder-skaamooghaai maar die snoet is breër en stomper en die kop is meer plat.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Human, B. (2009). "Haploblepharus pictus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ (en) Compagno, L.J.V., M. Dando and S. Fowler (2005). Sharks of the World. Princeton University Press. pp. 235–236. ISBN 978-0-691-12072-0.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7