François Steyn
(Aangestuur vanaf Francois Steyn)
François Steyn (gebore 14 Mei 1987, Aliwal-Noord) is 'n rugbyspeler wat internasionaal vir Montpellier op heelagter en binnesenter vir die Springbokke speel. Hy het voorheen (tot 2015) vir die Sharks in die Superrugbykompetisie gespeel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2007, Rugbywêreldbeker 2011 en Rugbywêreldbeker 2019. Saam met Os du Randt (in 1995 en 2007) is François Steyn (in 2007 en 2019) net een van twee Springbokrugbyspelers wat die Webb Ellis-beker twee keer kon inpalm.
| |||||
Volle naam | François Philippus Lodewyk Steyn | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Frans | ||||
Geboortedatum | 14 Mei 1987 | ||||
Geboorteplek | Aliwal-Noord, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,91 m | ||||
Massa | 114 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel, heelagter, senter | ||||
Springbokno. | 783 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009–2012 2014–2016 2016–2020 |
Racing Metro Toshiba Brave Lupus Montpellier |
57 21 92 |
(151) (112) (219) | ||
korrek soos op 31 Julie 2021. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006–09, 2013–14 2020– |
Natalse Haaie Vrystaat Cheetahs |
20 6 |
(65) (76) | ||
korrek soos op 31 Julie 2021. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007–2009 2012–2015 2020 |
Sharks Sharks Cheetahs |
38 37 5 |
(78) (209) (0) | ||
korrek soos op 31 Julie 2021. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2006–2014, 2017– | Suid-Afrika | 67 | (141) | ||
korrek soos op 31 Julie 2021. |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie François Steyn.
- Francois Steyn by SARugby.co.za
- François Steyn by www.genslin.us/bokke