Garry Pagel
Garry Louis Pagel (gebore 17 September 1966) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy het in 1995 en 1996 vir die Springbokke op stut uitgedraf.[1] Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.
| |||||
Volle naam | Garry Louis Pagel | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 17 September 1966 | ||||
Geboorteplek | King William’s Town, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,88 m | ||||
Massa | 117 kg | ||||
Skool | Adelaide Gymnasium | ||||
Beroep | Boer | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Stut | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1997–2001 | Northampton Saints | 77 | (50) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1988–1991 1992–1997 |
Oostelike Provinsie Westelike Provinsie |
24 87 |
|||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1995–1996 | Suid-Afrika | 5 | (0) |
Hy het weer begin boer nadat hy uitgetree het uit 'n professionele loopbaan in rugby. Hy woon tans in die Oos-Kaap.
Toetswedstryde
wysigNo. | Teenstander | Uitslag (SA 1ste) | Posisie | Drieë | Datum | Plek |
---|---|---|---|---|---|---|
1. | Australië | 27–18 | Plaasvervanger | 0 | 25 Mei 1995 | Nuweland, Kaapstad |
2. | Roemenië | 21–8 | Stut | 0 | 30 Mei 1995 | Nuweland, Kaapstad |
3. | Kanada | 20–0 | Stut | 0 | 3 Junie 1995 | Boet Erasmus, Port Elizabeth |
4. | Nieu-Seeland | 15–12 | Plaasvervanger | 0 | 24 Junie 1995 | Ellispark, Johannesburg |
5. | Nieu-Seeland | 32–22 | Plaasvervanger | 0 | 31 Augustus 1996 | Ellis Park, Johannesburg |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Garry Pagel". ESPNscrum. Besoek op 2 April 2021.