Geelrug-piesangvis
Die Geelrug-piesangvis (Caesio xanthonota) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en in die Indiese Oseaan aan die ooskus van Afrika van Somalië tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Yellowback fusilier.
Geelrug-piesangvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. xanthonota
|
Binomiale naam | |
Caesio xanthonota Bleeker, 1853
|
Voorkoms
wysigDie vis is geel op die rug en kop, helderblou in die middel en silwerblou aan die onderkant. Die stertvin is geel. Die vis word 40 cm lank. In die nag is die vis rooi.
Habitat
wysigDie vis kom voor in koraalriwwe van 10 – 30 m water.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
wysig- Caesio xanthonota by Fishbase.