Caesionidae
Die Piesangvisse (Caesionidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is vier genera met minstens twintig spesies in hierdie familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Caesionidae | |
---|---|
Blou-en-goue piesangvisse (Caesio caerulaurea) en Geelrug-piesangvisse (Caesio xanthonota) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | Caesionidae
|
Genera | |
Caesio | |
Sinonieme | |
Caesioninae |
Genera
wysigDie volgende genera en gepaardgaande spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus gevind:
- Caesio
- Caesio caerulaurea - Blou-en-goue piesangvis
- Caesio lunaris - Halfmaan-piesangvis
- Caesio teres - Pragtige piesang
- Caesio xanthalytos - Geelstreep-piesangvis
- Caesio xanthonota - Geelrug-piesangvis
- Pterocaesio
- Pterocaesio tile - Donkerband-piesangvis
- Pterocaesio marri - Tweestreep-piesangvis
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7