Pragtige piesang
Die Pragtige piesang (Caesio teres) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area voorkom en aan die ooskus van Afrika vanaf Somalië tot by Sodwanabaai in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Beautiful fusilier.
Pragtige piesang | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. teres
|
Binomiale naam | |
Caesio teres Seale, 1906
|
Voorkoms
wysigDie vis is blou aan die rugkant met die boonste gedeelte aan die agterkant geel. Die dorsale vin se rant en stertvin is ook geel.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7