Plooibekke
(Aangestuur vanaf Gerreidae)
Die Plooibekke (Gerreidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is agt genera met veertig spesies wat hoort tot dié familie en ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Gerreidae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Gerreidae
|
Genera | |
7, Sien teks. |
Kenmerke
wysigDie familie se lywe is plat en lang-ovaalvormig en bedek met groot skubbe. Die bek kan afwaarts uitgestrek word. Die grootte wissel van 20 – 37 cm.
Genus
wysigDie volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Gerres filamentosus - Sweepvin-plooibek
- Gerres longirostris - Kleinskub-plooibek
- Gerres macracanthus - Langstraal-plooibek
- Gerres methueni - Gelykvin-plooibek
- Gerres oblongus - Langwerpige plooibek
- Gerres oyena - Slankstekelplooibek
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7