Gestreepte draadvin
Die Gestreepte draadvin (Polydactylus plebeius) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Striped threadfin.
Gestreepte draadvin | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | (Bateson, 1885)
|
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. plebeius
|
Binomiale naam | |
Polydactylus plebeius | |
Sinonieme | |
|
Voorkoms
wysigDie vis se kop en lyf is silwer aan die bokant en ligter aan die onderkant met 7 - 8 horisontale swart strepe oor die lyf. Die vis het twee dorsale vinne en daar is vyf strale aan die onderkant van die kop. Die vis word 55 cm groot.
Habitat
wysigDie vis verkies riviermondings en kuswater tot op 'n diepte van 122 m om in te leef. Hulle is hermafrodiete.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Polydactylus plebeius. |
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ [UICN] (en)
- ↑ Lacépède B. G. E., 1803. Histoire naturelle des poissons. Hist. Nat. Poiss. v. 5. i-lxviii + 1-803 + index.
- ↑ uBio (en)
- ↑ Broussonet, P. M. A., 1782. Ichthyologia, sistens piscium descriptiones et icones. Decas I. Londen. Ichthyologia, sistens piscium descriptiones et icones. Decas I.: 49 unnum. pages, incl. i-iv., Unnum. Pls. 1-11.
- ↑ Catalogue of Life[dooie skakel] (en)