Glossogobius
Glossogobius is 'n genus van visse wat aan die familie Gobiidae behoort. Die genus het 'n plat kop en relatiewe lang snoet, groot mond en tong wat uit twee lobbe bestaan. Hulle word gevind in strandmere en varswater. Die genus bestaan uit twintig spesies en twee spesies kom in Suider-Afrika voor.
Glossogobius | |
---|---|
Tenk-dikkop (G. giuris) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Glossogobius
|
Spesies | |
Sien teks. |
Spesies
wysigSpesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Glossogobius callidus - Rivier-dikkop
- Glossogobius giuris - Tenk-dikkop
Anders spesies:
- Glossogobius ankaranensis
- Glossogobius biocellatus
- Glossogobius flavipinnis
- Glossogobius hoesei
- Glossogobius intermedius
- Glossogobius matanensis
- Glossogobius sparsipapillus
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1