Die Grootkolpompano (Trachinotus botla) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom vanaf die Transkei. Die vis is silwerblou van kleur met donker kolle op die sye. Dit kan tot 60 cm lank word en weeg dan 2.5 kg. Die vis kom voor in die brandersone langs sanderige kuste.

Grootkolpompano
Trachinotus botla.jpg
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. botla
Binomiale naam
Trachinotus botla
(Shaw, 1803)

Sien ookWysig

BronneWysig

Eksterne skakelWysig