Groottandsaagvis
Die groottandsaagvis (Pristis microdon) is 'n vis wat voorkom in die tropiese waters van die wêreld. Daar is min studies gedoen oor die spesies, maar dit word geklassifiseer as 'n kritiek bedreigde spesie. In Engels staan die vis bekend as die Largetooth sawfish.
Groottandsaagvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. microdon
|
Binomiale naam | |
Pristis microdon Latham, 1794
|
Voorkoms
wysigDie uitstaande kenmerk is die snoet met 17 - 22 tande wat soos 'n saag lyk. Die res van die lyf lyk soos dié van 'n haai. Die vis word tot 6.6 m lank - die saag ingesluit.
Habitat
wysigDie vis verkies rivierbeddings, beskermde baaie aan die kus, riviere en mere om in te leef.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
wysig- Pristis-microdon by Fishbase.