Gustav Prellerprys vir Literatuurwetenskap en Letterkundige Kritiek
(Aangestuur vanaf Gustav Prellerprys)
Die Gustav Prellerprys vir Literatuurwetenskap en Letterkundige Kritiek is ’n letterkundige prys wat sedert 1968 deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir ’n lietratuurwetenskaplike werk in Afrikaans met inbegrip van letterkundige kritiek. Die prys word geborg deur Human & Rousseau-uitgewers
Die prys is vernoem na die Suid-Afrikaanse joernalis, geskiedskrywer, kritikus en stigterslid van die Akademie, Gustav Preller
Lys van wenners
wysig- 1970 – Prof. W.E.G. Louw
- 1973 – Prof. Rob Antonissen (postuum)
- 1976 – Prof. T.T. Cloete
- 1979 – Prof. H. van der Merwe Scholtz
- 1982 – Prof. Elize Botha
- 1985 – Prof. D.J. Opperman
- 1988 – Prof. J.C. Kannemeyer
- 1991 – Prof. Ernst van Heerden
- 1994 – Prof. André P. Brink
- 1997 – Prof. F.I.J. van Rensburg
- 2000 – Prof. H.P. van Coller
- 2003 – Prof. J.P. Smuts
- 2006 – Dr. H.C.L. Aucamp
- 2009 – Prof. Chris van der Merwe
- 2013 – Prof. H.M. Roos
- 2016 – Louise Viljoen[1]
- 2019 – Prof. Heilna du Plooy[2]
- 2022 – Prof. W.J. Henderson[3]
Bron
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2016" (html). Litnet. 31 Maart 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 April 2016.
- ↑ Prinsloo, Dionē (13 April 2018). "SA Akademiepryse 2018" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (pdf) op 21 Desember 2018. Besoek op 20 Mei 2019.
- ↑ https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/naude-wen-hertzogprys-met-dol-heuning/