Geometriese bontpaling

(Aangestuur vanaf Gymnothorax griseus)

Die Geometriese bontpaling (Gymnothorax griseus) is 'n vis (daar word na die vis verwys as 'n paling) wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap. Dit kom ook voor in die westelike Indiese Oseaan. In Engels staan die paling bekend as die Geometric moray.

Geometriese bontpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. griseus
Binomiale naam
Gymnothorax griseus
(Lacépède, 1803)

Voorkoms

wysig

Die paling word tot 65 cm lank, die lyf is geelgrys van kleur en bedek met bruin na goudbruin kolletjies en die kop is bedek met opmerklke lyne wat uit swart kolletjies bestaan. Bo-op die rug is 'n dorsale vin. Dié paling lyk asof dit 'n hermafrodiet kan wees, met eiers en sperms wat gelyktydig ontwikkel.

Habitat

wysig

Die paling kom voor in koraalriwwe, skuil bedags en is snags aktief wanneer dit klein vissies jag. Die paling is skadeloos en aard goed in 'n akwarium.

Sien ook

wysig

Eksterne skakel

wysig