Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bontpalings (Muraenidae) is 'n visfamilie wat aan die orde Anguilliformes behoort. Die familie bevat 15 genera met minstens 200 spesies. Sewe-en-dertig van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

Muraenidae
Moray eel.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraclass:
Superorde:
Orde:
Familie:
Muraenidae
Genera

Sien teks.

Inhoud

AgtergrondWysig

Bontpalings word tussen 25 cm en 3,8 m lank. Hulle het geen skubbe of pektorale vinne nie en die dorsale vin begin normaalweg by die kieue-opening en strek tot by die stert. Alhoewel navorsing oor hulle voortplanting gebrekkig is, is dit egter bevestig dat party spesies hermafrodieties is.

GeneraWysig

Sien ookWysig

BronWysig