Hemigrammopetersius
Hemigrammopetersius is ‘n genus wat hoort tot die familie Characidae. Hierdie spesie is baie soortgelyk aan die genus Rhabdalestes maar die sylyn is nie volledig nie. Daar is ongeveer vier spesies wat in Afrika voorkom; waarvan een in Suider-Afrika voorkom.
Hemigrammopetersius | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hemigrammopetersius Pellegrin, 1926
|
Spesies | |
Sien teks. |
Spesie
wysigDie volgende spesie kom in Suider-Afrika voor:
- Hemigrammopetersius barnardi - Barnard se rower
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2011). Spesies van Hemigrammopetersius in FishBase. Oktober 2011-weergawe.