Joeki Tsunoda

Japannese motorrenjaer

Joeki Tsunoda (gebore te Sagamihara, 11 Mei 2000) is 'n Japannese motorrenjaer wat sedert 2021 vir die Scuderia AlphaTauri-span aan Formule 1-renne deelneem.

Joeki Tsunoda
Yuki Tsunoda Scuderia AlphaTauri.jpg
Geboortedatum 11 Mei 2000 (2000-05-11) (21 jaar oud)
Geboorteplek Sagamihara, Japan
Nasionaliteit Vlag van Japan Japannees
Span in 2021 Scuderia AlphaTauri
Motornommer 22
Inskrywings 6 (6 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 8
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste wedren 2021 Bahreinse Grand Prix
Laaste inskrywing 2021 Franse Grand Prix

Hy maak sy Formule 1-debuut in die 2021-seisoen tydens die 2021 Bahreinse Grand Prix terwyl hy vir AlphaTauri jaag.

Volle Formule Een-uitslaeWysig

Jaar Onderstel
en bande
Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 Punte Plek
2021 AlphaTauri AT02

P
Honda RA620H 19 1.6 V6 Turbo BHR
 
EMI
 
POR
 
ESP
 
MON
 
AZE
 
KAN
 
FRA
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
SIN
 
JPN
 
RUS
 
VSA
 
MEX
 
BRA
 
AUS
 
SAU
 
ABU
 
2* 13de*
9 13 15 DNF