Kaapse spierinkie
Die Kaapse spierinkie (Atherina breviceps) is 'n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en vanaf Walvisbaai tot by die grens van Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis as die Cape silverside bekend.
Kaapse spierinkie | |
---|---|
'n Kaapse spierinkie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. breviceps
|
Binomiale naam | |
Atherina breviceps (Valenciennes, 1835)
| |
Sinonieme | |
|
Voorkoms
wysigDie vis se lyf is deurskynend met 'n helder geel streep op die sye. Swart kolletjies bedek die bokant van die rug. Die vis word tot 11 cm lank.
Habitat
wysigDie vis leef in riviermondings en vlak, sanderige water naby die kus in skole. Hulle vreet planktondiertjies.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0