Klipbaber
Die Klipbaber (Austroglanis sclateri) is 'n varswatervis wat in die Oranje- en Vaalrivier-stelsels voorkom. In Engels staan die vis bekend as Rock catfish.
Klipbaber | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. sclateri
|
Binomiale naam | |
Austroglanis sclateri | |
Sinonieme | |
Voorkoms
wysigHabitat
wysigDie vis verkies om in 'n rotsagtige omgewing te leef in vloeiende riviere met stroomversnellings. Hulle vreet ongewerweldes, veral insekte.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- ↑ Skelton, P. H., L. Risch & L. de Vos, 1984. On the generic identity of the Gephyroglanis catfishes from southern Africa (Pisces, Siluroidei, Bagridae). Rev. Zool. Afr. v. 98 (núm. 2): 337-372.
- ↑ BioLib (en)
- ↑ Boulenger, G. A., 1901. Description of a new silurid fish of the genus Gephyroglanis, from South Africa. Ann. S. Afr. Mus. v. 2 (pt 7): 227-228, Pl. 13.
- ↑ Catalogue of Life[dooie skakel] (en)