Kraalnaboom
Die kraalnaboom (Euphorbia tirucalli) is 'n boom wat eerder ronde as hoekige stingels het en het geen dorings nie. Hierdie spesie kan nie met ander nabome verwar word nie. Die boom se FSA-nommer is 355.[2]
Kraalnaboom | |
---|---|
Volgroeide boom in Mosambiek | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. tirucalli
|
Binomiale naam | |
Euphorbia tirucalli L., (1753)
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigIn Suid-Afrika is die plant inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Die boom kom veral voor in die stroomgebied van die Tugelarivier waar dit in bosveld groei. Daar word vermoed dat die plant gedurende die Ystertydperk uit Indië na Suider-Afrika gebring is. Buite Suid-Afrika is die boom inheems in Angola, Botswana, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Indië, Kenia, Laccadive-eilande, Madagaskar, Malawi, Maledive, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Pakistan, Rwanda, Soedan, Somalië, Sri Lanka, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Fotogalery
wysig-
Skets uit 'n boek
-
"Brandende stokke"
-
Volgroeide boom in Tanzanië
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Euphorbia tirucalli. |
Verwysings
wysig- ↑ Haevermans (2004). Euphorbia tirucalli. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online