Lobotidae
Die Driesterte (Lobotidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus met twee spesies wat hoort tot dié familie en een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Lobotidae | |
---|---|
Driestert (Lobotes surinamensis) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Lobotidae
|
Genus: | Lobotes Cuvier, 1830
|
spesies | |
Sien teks |
Kenmerke
wysigDie enigste opvallende kenmerk van die familie is die feit dat die dorsale- en anale vinne verby die basis van die stertvin gaan en dit lyk asof die familie drie sterte het. Hulle kom in al die oseane voor.
Genus
wysigDie volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Lobotes
- Lobotes surinamensis - Driestert
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7