Luiperd-kathaai
Die Luiperd-kathaai (Poroderma pantherinum) is endemies aan die Suid-Afrikaanse kus en kom voor vanaf die Wes-Kaap tot by die Oos-Kaap en word selde gesien in KwaZulu-Natal.
Luiperd-kathaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. pantherinum
|
Binomiale naam | |
Poroderma pantherinum (J. P. Müller & Henle, 1838)
| |
Verspreiding van die Luiperd-kathaai | |
Sinonieme | |
Poroderma marleyi Fowler, 1934
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Human, B. (2004). "Poroderma pantherinum". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 18 Mei 2010.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7