Lys van kardinale aangestel deur Pous Pius VI

Wikimedia lysartikel

Pous Pius VI die 250ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1775 tot 1799 het 73 nuwe kardinale aangestel in 23 konsistories.

Pius VI

Die konsistorie van 24 April 1775

wysig
  • Leonardo Antonelli, assessor van die Inkwisisie.
  • Bernardino de' Vecchi, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 29 Mei 1775

wysig
  • Giovanni Carlo Bandi, biskop van Imola, oom van die pous.

Die konsistorie van 17 Julie 1775

wysig
  • Francesco Maria Banditi, Theat., aartsbiskop van Benevento.
  • Ignazio Gaetano Boncompagni-Ludovisi, referendaris van die hooftribunaal van die Signatura vir Geregtigheid en Genade.

Die konsistorie van 13 November 1775

wysig
  • Juan Tomás de Boxadors y Sureda de San Martín, O.P., generaal van sy orde.

Die konsistorie van 15 April 1776

wysig
  • Luigi Valenti Gonzaga, titulêr aartsbiskop van Cesarea.
  • Giovanni Archinto, titulêr aartsbiskop van Filippo.

Die konsistorie van 20 Mei 1776

wysig
  • Guido Calcagnini, biskop van Osimo en Cingoli.
  • Angelo Maria Durini, titulêr aartsbiskop van Ancira, president van Avignon.

Die konsistorie van 23 Junie 1777

wysig
  • Bernardino Honorati, titulêr aartsbiskop van Side.
  • Marcantonio Marcolini, titulêr aartsbiskop van Tessalonika.
  • Guglielmo Pallotta, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer.
  • Gregorio Salviati, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer.
  • Andrea Gioannetti, O.S.B.Cam., aartsbiskop van Bologna.
  • Hyacinthe Sigismond Gerdil, C.R.S.P., titulêr biskop van Dibona.
  • Giovanni Ottavio Manciforte Sperelli, titulêr aartsbiskop van Thedosia.
  • Vincenzo Maria Altieri, prefek van die Apostoliese huishouding.

Die konsistorie van 1 Junie 1778

wysig
  • Francisco Javier Delgado Venegas, patriarg van Wes-Indië.
  • Dominique de La Rochefoucauld, aartsbiskop van Rouen.
  • Johann Heinrich von Frankenberg, aartsbiskop van Mechelen.
  • József de Batthyány, aartsbiskop van Gran (Esztergom), Oostenryk.
  • Tommaso Maria Ghilini, titulêr aartsbiskop van Rodas.
  • Carlo Giuseppe Filippa della Martiniana, biskop van Saint-Jean-de-Maurienne, Savoje.
  • Louis-René-Édouard de Rohan-Guéménée, titulêr biskop van Canopus.
  • Fernando de Sousa e Silva, primarius principalis van Lissabon.
  • Giovanni Cornaro, goewerneur van Rome.
  • Romoaldo Guidi, preceptor generaal van die hospitaal S. Spirito in Sassia.

Die konsistorie van 12 Julie 1779

wysig
  • František de Paula Hrzán z Harasova, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.
  • Alessandro Mattei, aartsbiskop van Ferrara.

Die konsistorie van 11 Desember 1780

wysig
  • Paolo Francesco Antamori, verkose biskop van Orvieto.

Die konsistorie van 16 Desember 1782

wysig
  • Giuseppe Maria Capece Zurlo, Theat., biskop van Calvi.
  • Raniero Finocchietti, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 20 September 1784

wysig
  • Giovanni Andrea Archetti, titulêr aartsbiskop van Chalcedonië.

Die konsistorie van 14 Februarie 1785

wysig
  • Giuseppe Garampi, aartsbiskop-biskop van Montefiascone en Corneto.
  • Giuseppe Maria Doria Pamphilj, titulêr aartsbiskop van Seleucië.
  • Vincenzo Ranuzzi, aartsbiskop-biskop van Ancona.
  • Nicola Colonna di Stigliano, titulêr aartsbiskop van Sebaste.
  • Gregorio Barnaba Chiaramonti, O.S.B.Cas., biskop van Imola, later Pous Pius VII
  • Muzio Gallo, verkose biskop van Viterbo.
  • Giovanni De Gregorio, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer.
  • Giovanni Maria Riminaldi, dekaan van die ouditeure van die Heilige Roomse Rota.
  • Paolo Massei, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer.
  • Francesco Carrara, sekretaris van die Tridentine Raad.
  • Ferdinando Spinelli, goewerneur van Rome.
  • Antonio Maria Doria Pamphilj, apostoliese protonotarius.
  • Carlo Livizzani, president van Urbino.
  • Carlo Bellisomi, titulêr aartsbiskop van Tiana.

Die konsistorie van 18 Desember 1786

wysig
  • Romoaldo Braschi-Onesti, prefek van die Apostoliese Paleis, neef van die pous.

Die konsistorie van 29 Januarie 1787

wysig
  • Filippo Carandini, sekretaris van die Tridentine Raad.

Die konsistorie van 7 April 1788

wysig
  • José Francisco Miguel António de Mendoça, patriarg van Lissabon.

Die konsistorie van 15 Desember 1788

wysig
  • Etienne-Charles de Loménie de Brienne, aartsbiskop van Sens, Frankryk.

Die konsistorie van 30 Maart 1789

wysig
  • Antonio de Sentmenat y Castellá, patriarg van Wes-Indië, Spanje.
  • Francisco Antonio de Lorenzana y Butrón, aartsbiskop van Toledo, Spanje.
  • Ignazio Busca, titulêr aartsbiskop van Emesa, goewerneur van Rome.
  • Vittorio Maria Baldassare Gaetano Costa d'Arignano, aartsbiskop van Turyn.
  • Louis-Joseph de Laval-Montmorency, biskop van Metz, Frankryk.
  • Joseph Franz Anton von Auersperg, prins-biskop van Passau.
  • Stefano Borgia, apostoliese protonotarius.
  • Tommaso Antici.
  • Filippo Campanelli, apostoliese protonotarius, ouditeur van die pous.

Die konsistorie van 3 Augustus 1789

wysig
  • Ludovico Flangini Giovanelli, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.

Die konsistorie van 26 September 1791

wysig
  • Fabrizio Dionigi Ruffo, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 18 Junie 1792

wysig
  • Giovanni Battista Caprara, titulêr aartsbiskop van Iconio.

Die konsistorie van 21 Februarie 1794

wysig
  • Antonio Dugnani, titulêr aartsbiskop van Rodi.
  • Ippolito Antonio Vincenti Mareri, titulêr aartsbiskop van Corinto.
  • Jean-Siffrein Maury, aartsbiskop-biskop van Montefiascone en Corneto.
  • Giovanni Battista Bussi de Pretis, dekaan van die Apostoliese Kamer, verkose biskop van Jesi.
  • Francesco Maria Pignatelli, iunior, apostoliese protonotarius.
  • Aurelio Roverella, apostoliese protonotarius.
  • Giovanni Rinuccini, goewerneur van Rome.
  • Filippo Lancellotti, apostoliese protonotarius.

Die konsistorie van 1 Junie 1795

wysig
  • Giulio Maria della Somaglia, titulêr patriarg van Antiogië.

Verwysings

wysig