Estádio do Maracanã

(Aangestuur vanaf Maracanã)

Die Maracanã-stadion (Portugees: Estádio do Maracanã [esˈtad͡ʒju du maɾakɐˈnɐ̃]; amptelik Estádio Jornalista Mário Filho [iʃˈtad͡ʒu ʒoɦnaˈliʃtɐ ˈmaɾju ˈfiʎu]) is 'n sokkerstadion in Rio de Janeiro, Brasilië.

Estádio Jornalista Mário Filho
Bynaam Maracanã-stadion
Ligging Rio de Janeiro, Brasilië
Koördinate 22°54′44″S 43°13′49″W / 22.91222°S 43.23028°W / -22.91222; -43.23028
Eienaar Rio de Janeiro-regering
Operateur Complexo Maracanã Entretenimento S.A. (Odebrecht, IMX, AEG)
Kapasiteit 78 639[1][2]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 2 Augustus 1948
Gebou 1948–1950
Geopen 16 Junie 1950[3]
Renovasie 2000, 2006 en 2013
Argitek Waldir Ramos, Raphael Galvão, Miguel Feldman, Oscar Valdetaro, Pedro Paulo B. Bastos, Orlando Azevedo, Antônio Dias Carneiro
Huurders

Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950, Copa América 1989, FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019. Hier is die eindstryd tussen Uruguay en Brasilië op 16 Julie 1950 en die eindstryd tussen Duitsland en Argentinië op 13 Julie 2014 beslis. Die Olimpiese Somerspele 2016 se opening- en sluitingseremonies asook verskeie wedstryde het hier plaasgevind. Die stadion het 'n kapasiteit van 78 639. Die Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950 se eindstryd het 199 854 toeskouers besoek, tot vandag 'n wêreldrekord.

Fotogalery

wysig

Wedstryde

wysig

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950

wysig
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
24 Junie 1950 15:00 (BRT)   Brasilië 4–0   Meksiko Groep 1 82 000
25 Junie 1950 15:00 (BRT)   Engeland 2–0   Chili Groep 2 30 000
29 Junie 1950 15:00 (BRT)   Spanje 2–0   Chili Groep 2 16 000
1 Julie 1950 15:00 (BRT)   Brasilië 2–0   Joego-Slawië Groep 1 142 000
2 Julie 1950 15:00 (BRT)   Spanje 1–0   Engeland Groep 2 74 000
9 Julie 1950 15:00 (BRT)   Brasilië 7–1   Swede Eindrondte 139 000
13 Julie 1950 15:00 (BRT)   Brasilië 6–1   Spanje Eindrondte 153 000
16 Julie 1950 15:00 (BRT)   Uruguay 2–1   Brasilië Eindrondte 199 854

Copa América 1989

wysig
Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Julie 1989   Uruguay 3–0   Paraguay Eindrondte 100 135
12 Julie 1989   Brasilië 2–0   Argentinië Eindrondte 100 135
14 Julie 1989   Uruguay 2–0   Argentinië Eindrondte 53 909
14 Julie 1989   Brasilië 3–0   Paraguay Eindrondte 53 909
16 Julie 1989   Argentinië 0–0   Paraguay Eindrondte 148 068
16 Julie 1989   Brasilië 1–0   Uruguay Eindrondte 148 068

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

wysig
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Junie 2013 16:00 (BRT)   Meksiko 1–2   Italië Groep A 73 123
20 Junie 2013 16:00 (BRT)   Spanje 10–0   Tahiti Groep B 71 806
30 Junie 2013 19:00 (BRT)   Brasilië 3–0   Spanje Eindstryd 73 531

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

wysig
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
15 Junie 2014 19:00 (BRT)   Argentinië 2–1   Bosnië en Herzegowina Groep F 74 393
18 Junie 2014 16:00 (BRT)   Spanje 0–2   Chili Groep B 74 101
22 Junie 2014 13:00 (BRT)   België 1–0   Rusland Groep H 73 819
25 Junie 2014 17:00 (BRT)   Ecuador 0–0   Frankryk Groep E 73 750
28 Junie 2014 17:00 (BRT)   Colombia 2–0   Uruguay Agste eindrondte 73 804
4 Julie 2014 13:00 (BRT)   Frankryk 0–1   Duitsland Kwarteindrondte 73 965
13 Julie 2014 16:00 (BRT)   Duitsland 1–0 (e.t.)   Argentinië Eindstryd 74 738

Olimpiese Somerspele 2016

wysig
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Augustus 2016 13:00 (BRT)   Brasilië 0–0 (3–4 n.S.)   Swede Halfeindrondte (vroue) 70 454
17 Augustus 2016 13:00 (BRT)   Brasilië 6–0   Honduras Halfeindrondte (mans) 52 457
19 Augustus 2016 17:30 (BRT)   Swede 1–2   Duitsland Goue medalje-wedstryd (vroue) 52 432
20 Augustus 2016 17:30 (BRT)   Brasilië 1–1 (5–4 n.S.)   Duitsland Goue medalje-wedstryd (mans) 63 707

Copa América 2019

wysig
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Junie 2019 16:00 (BRT)   Paraguay 2–2   Katar Groep B 19 196
18 Junie 2019 18:30 (BRT)   Bolivië 1–3   Peru Groep A 26 346
24 Junie 2019 20:00 (BRT)   Chili 0–1   Uruguay Groep C 57 442
28 Junie 2019 16:00 (BRT)   Venezuela 0–2   Argentinië Kwarteindrondte 50 094
7 Julie 2019 17:00 (BRT)   Brasilië 3–1   Peru Eindstryd 58 584

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig