Meiboom-vlindervis

Die Meiboom-vlindervis (Chaetodon meyeri) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Sodwanabaai terwyl onvolwasse vissies al in Durban gevind is. Die vissie word tot 17 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, in water wat 2 – 25 m diep is. Die vis se liggaam, kop is wit of grys en die liggaam is bedek met geboë swart strepe. In Engels staan die vis bekend as die Maypole butterflyfish en oorleef nie in akwariums nie.

Meiboom-vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
"Citharoedus"
Spesie:
C. ("C.") meyeri
Binomiale naam
Chaetodon ("Citharoedus") meyeri

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig