Nomeidae
Die Vetkoppe en Bloublasievisse (Nomeidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is vier genera met minstens vyf en twintig spesies in die familie. Dertien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Nomeidae | |
---|---|
Psenes pellucidus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Nomeidae
|
Genera | |
Cubiceps |
Kenmerke
wysigDie lywe is lank en neig om plat te wees. Die dorsale vin is verdeel in twee en die stertvin is gevurk. Die skubbe is gemiddeld tot klein. Die familie word 15 – 100 cm groot en leef in 50 – 600 m diep water en vermy koue water.
Genus
wysigDie volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Nomeus
- Nomeus gronovii - Bloublasievis
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7