Swartsaalbokvis

(Aangestuur vanaf Parupeneus rubescens)

Die Swartsaalbokvis (Parupeneus rubescens) is vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die vis is helderrooi tot pienk van kleur met 'n swart saal oor die stertvinsteel. Daar is ook 'n donker streep deur die oog en twee voeldrade op die ken. Die vis kom op sanderige bodems of seegrasbeddings voor. Die vis word tot 45 cm lank en weeg 2.9 kg. In Engels staan die vis bekend as Blacksaddle goatfish.

Swartsaalbokvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. rubescens
Binomiale naam
Parupeneus rubescens
(Lacepède, 1801)[1]

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakel

wysig