Pienaar
Afrikaanse van
Pienaar is 'n Afrikaanse van afgelei van die Frans pinard en kan na die volgende mense verwys:
- A.A. Pienaar (skuilnaam Sangiro), (1894 - † 1979), Afrikaanse skrywer.
- Antoinette Pienaar, Afrikaanse aktrise en skrywer.
- Blanche Pienaar, skuilnaam van Afrikaanse skrywer S.J. Meadows-Cullum (* 1905 – † 1968; neé Terblanche).
- Christine Pienaar (* 1929 – † 2015), Afrikaanse skrywer.
- Daniël Jozua Pienaar, (* 1853 – † 1926), predikant en leier in die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
- Dan Pienaar, (* 1893 – † 1942), Suid-Afrikaanse generaal-majoor in die Tweede Wêreldoorlog.
- Dan Pienaar, Bloemfontein, hoofsaaklik blanke voorstad van Bloemfontein in Suid-Afrika.
- Ezra Pienaar, (* 1883 – 1930), leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
- Francois Pienaar, (* 2 Januarie 1967), 42ste Springbokkaptein, wenner van die Rugbywêreldbeker in 1995.
- Hans Pienaar, (* 1955), Suid-Afrikaanse skrywer.
- Kristo Pienaar, (prof.) (1922 – 1996), Suid-Afrikaanse plantkundige, skrywer, akteur en TV-aanbieder.
- Louis Pienaar, (* 1926 – † 2012), Suid-Afrikaanse regsgeleerde, politikus en diplomaat.
- P. de V. Pienaar, (* 1904 – † 1978), Afrikaanse taalkundige en skrywer van romans en kortverhale.
- Ruan Pienaar, (* 1984 – ), Sharks, Ulster en Springbokrugbyspeler.
- Schalk Pienaar, (* 1916 - † 1978), Suid-Afrikaanse politieke joernalis en koerantredakteur.
- Schalk Willem Pienaar, (* 1878 - † 1918), eerste leraar van die NG gemeente Merweville.
- Steven Pienaar, (* 17 Maart 1982), Suid-Afrikaanse sokkerspeler.
- Theo Pienaar, (* 1888 – † onbekend) Springbokrugbyspeler, toerkaptein van 1921-toer na Nieu-Seeland
- Trix Pienaar, Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer met 'n swaar Swartlandse brei-aksent.
- Uys de Villiers (Tol) Pienaar, eertydse parkhoof van die Krugerwildtuin en later hoofdirekteur van Suid-Afrikaanse Nasionale Parke.
- Vincent Pienaar, (* 1949 – ), Afrikaanse joernalis en skrywer.
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Pienaar. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |